Borge


 

 

Maak asseblief seker u Makro kaart is gekoppel aan Laerskool Wonderboom-Suid.

Die kaart word outomaties aan 'n netwerk gekoppel en ongeveer  3% van al u aankope word dan oorbetaal aan die skool. Behalwe vir die vorms wat beskikbaar is by die skool, kan dit ook by Makro oor die inligtingstoonbank gekoppel word. Dit duur slegs 'n paar sekondes, maar kan vir die skool as reuse finansiŽle steun dien.

"My School" Kaarte word ook gebruik by plekke soos Woolworths, Spur, Wimpy, en nog vele meer. U toon die kaart by die kassier en die skool verdien 'n persentasie van die bedrag bestee.  Vorms is by die skool beskikbaar, of op

 www.myschool.co.za.

 

 

 

 

 

 

Borge Plasing

Kontak Mariska op mcstudio@iburst.co.za indien u belangstel om te adverteer.