NUUTSTE INLIGTING

 

Gebeure

Huidige Projekte

Omsendbriewe

Belangrike Datums

 

 

 

 

Algemene epos: skool@lswbs.net

Hoof PA carmen.v@lswbs.net

Kantoor Jenny.l@lswbs.net

Finansies Mariska.c@lswbs.net

Terug na BoALGEMEEN

5 OKTOBER   5 OKTOBER  5 OKTOBER   5 OKTOBER

   

GROOT DANKIE AAN AL ONS BORGE VAN DIE AFGELOPE WINTER WONNIE FEES!!!

Danksy julle was dit 'n baie groot sukses!!

Ondersteun hulle gerus.

Borge

Wie?

Wat?

Telefoonnommer

Epos

Spar

Ø  Leo Marais

40 dosyn broodjies

012 335 2964

 

Maruis Botha

Ø  Prokureurs

Donasie

 

adelz.schoeman@gmail.com

Evert Kreder

Tafel geborg

083 252 3084

 

Fruit stop

Ø  Johny

Groente vir die dag geborg.

 

 

Eggbert eggs

30 Dosyn eiers

087 940 2025

 

Wastegroup

24 Asblikke

012 562 0330

customercare@wastegroup.co.za

Wonderboom Junction

Ø  Zelda de Beer

-       Sekuriteitswagte

-       Blou Bul bulletjie

-       Pryse

-       Meel

061 513 1753

 

Capital Property

Ø  Ina Uys

Personeelhempies

082 821 8283

 

Diesel Electric

Generators & diesel

 

 

Interactive security

Ø  Schalk Meyer

Wagte op terrein

081 752 5382

schalk@interactivesecurity.co.za

Lifemed

Ø  Christa Müller

Noodhulp en ambulans vir die dag

012 330 9458

eventsmedig@lifemed911.co.za

Weesgerus vakansie oord

Naweek vir 2 volwassenes &2 kinders

 

res1@weesgerus.co.za

Dean’s

Verskeie pryse

012 480 6400

sales@deans.co.za

Spur

24 Vouchers as pryse

 

 

Deon du Toit

 

082 444 8098

 

Danie Boshoff

Blesbok en donasie

082 801 9257

 

Johan Grobler

Blouwildebees en Rooibok

 

 

Barend Marais

Vlakvark

083 277 6605

 

Leen vir die dag:

Melanie Swanepoel

Gazebo’s

 

 

Tony Curtis

Gazebo’s en Klank

 

 

 

 

 

 

Baie geluk aan Simoné en Marlene met die deurdring van die Wetenskap en Wiskunde Distrik Olympiade.

 

Ons is trots op julle!!

 

 

ALLE BESIGHEDE:  ADVERTENSIEBORDE IN HERTZOGSTRAAT

Kontak Mnr van Coller by 012 942 8705 / 012 942 8668

 

GRAAD R EN RR IS ONDER NASKOLE. Gaan kyk gerus.

 

SLAAGVEREISTES: OP DIE OUERONDERSTEUNINGSBLAD

ProjekteTerug na Bo

“Help ‘n honger maatjie in nood-projek”

1.      Ouers wat kan help om broodjies te verskaf kontak asb Mev Fourie 012 942 8705 / 012 942 8668

 

MY SCHOOL PROJEK

Deelnemende vennote : Woolworths; Jacks Paints; Engen; Hirsch's;  Wimpy; Spur; Supa Quick; Waltons;
Elke keer wanneer my u "My School Card" getoon word by enige van die bogenoemde besighede,  kry Laerskool Wonderboom-Suid 'n persentasie van u aankope.
  Doen aansoek by enige van die genoemde plekke, of  doen dit elektronies op http://www.vmptest.co.za/myschool_village/villages/myschool_form.php

MAKRO

Koppel Laerskool Wonderboom-Suid aan u Makro kaart by enige Makro, en 'n persentasie van al u aankope op u Makro kaart word aan Wonderboom-Suid  oorbetaal.
  Ouers, Oupas en oumas. vriende en enige iemand wat bereid is om ons finansieël te ondersteun kan dit doen deur slegs Laerskool Wonderboom-Suid aan enige van die bogenoemde kaarte te koppel, en met elke transaksie sal 'n sekere bedrag in die skool se rekening gedeponeer word.

Ander
DOEL VAN BYDERHANDBOEK
Terug na BoBelangrike datums 2019

Let wel: Al die datums is voorlopig en mag verander.

2019 - Kwartaal 3

BELANGRIKE DATUMS VIR KWARTAAL 3

Julie

23 Julie

Hokkieliga: Theresapark (tuis)

26 Julie

Landloop: Vissershoek

31 Julie

Snr revue optrede – Hoërskool Wonderboom

Augustus

2 Augustus

Winter Wonnie Fees

Landloop: Queenswood

14 Augustus

Hokkieliga: Amberfield College (weg)

16 Augustus

Jnr & Snr revue optrede – Hoërskool Pretoria-Noord

17 Augustus

LSWBS mini-krieketdag

22 Augustus

Hokkieliga: Boerefort (weg)

23 Augustus

Vroue oggend

0/13A skaakspan: Gauteng Top Skole

24 Augustus

Gr. R opedag

27 Augustus

Hokkieliga: Meyerspark – 0/10 (tuis)

Kooroptrede: Magalies Skool

September

3 September

Kooroptrede (meer inligting volg)

Snr revue optrede – Wonderliggiefees (NG Kerk Wonderpark)

5 September

Hokkieliga: Die Krans (weg)

6 September

Jnr & Snr revue optrede – Prospectus Novus

10 – 13 September

Gr. 6 veldskool

14 September

Hokkieliga: Broederstroom (tuis)

19 September

Rapporte word aan ouers uitgedeel

20 September

Skool sluit en open 1 Oktober.