GRAAD R AKADEMIE

 

Ons Gr R en RR'e is tops! Hulle het hope pret en leer so speel-speel! Die personeel is uiters toegewy en gee hul alles vir die klein Wonnies! Ons is trots op hulle en pas hul soos goud op.

Kom word deel van die WONNIE SPAN!!!!


 

 

 

 

 

 

 

 

NASKOOL

Wonderboom-Suid Naskool:

Naskool op ons skoolterrein, onder privaat bestuur. Kinders welkom vanaf Gr. 0

Kontak Inligting:

Mev De Oliveira

072 700 1021

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Naskool 2017 Inligtingstuk   Aansoekvorm