BESIGHEIDSFORUM

 

Enige persoon kan hier adverteer ter ondersteuning van ons skool en gemeenskap.


 

KONTAK ONS ASB SO GOU MOONTLIK VIR ADVERTENSIESPASIE. DANKIE


 

     
     
     

Besigheidsforum

     

Select Uitrusters is deel van die Constantia Uitrusters groep wat hierdie jaar 50 jaar oud is en wat meer as 90 skole bedien in die Pretoria area.

 

Select Uitrusters is 1 van 6 winkels in die groep en bedien n total van 24 skole in die Moot area van skool en sportuniform. Ons roem ons daarop om altyd hoŽ kwaliteit produkte teen n billike prys voorsien en altyd die ekstra myl sal stap vir ons kliŽnte.

 

Select Uitrusters se adres is:. 1171 Cobham laan, Queenswood. Ons is reg oorkant die Queens corner winkelsentrum

 

HIERDIE ADVERTENSIESPASIE IS BESKIKBAAR!!!! Kontak ons nou!!

Betalings by die kantoor of via internet. Spesifiseer asb dat dit vir advertensiespasie op die webblad is.